Louis Jean Heydt

Louis Jean Heydt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1903-04-17)17 April 1903
Sterfte 29 Januarie 1960 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louis Jean Heydt (17 April 1903 – 29 Januarie 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), The Man Who Talked Too Much (1940), Abe Lincoln in Illinois (1940), en The Big Sleep (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy